By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Reef tune up & Panelbeaters

Reef tune up en Panelbeaters in Carletonville is leiers in  paneelklop-herstelwerk, met sewe-en-twintig jaar deskundige ervaring.  Hulle verrig alle aspekte soos restourasie,  motorverfwerk en herstel van haelskade op voertuie.

Reef tune up & Panelbeaters bied kwaliteit vakmanskap van top  gehalte sowel as flinke en professionele  diens. Hulle het ook ‘n 24  uur insleepdiens sowel as kameras en sekuriteit wat gereeld gemonitor word.

Hulle is RMI-lede en die vriendelike personeel by Reef tune up en Panelbeaters is lojaal teenoor hullekliënte en versekeringsmaatskappye.
Adres:Carletonville
Kontaknommer:018 788 5273
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site