By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Renew My Car

Renew My Car laat jou motor weer nuut lyk en  dit geld ook vir ouer motors. In 2013 het hierdie konsessie afgeskop en het nou al uitgebrei na Namibië en Mauritius. Met 10 takke in Suid-Afrika is daar nog baie geleenthede beskikbaar.

Verder herstel hulle duike en skrape ook by die voertuigeienaar se huis of werk – hulle mobiele eenhede kom na jou toe.

Die groot voordeel is die vinnige omkeertyd – normaalweg een dag, in plaas van weke by meeste paneelkloppers en onnodig om te sê – jy kry baie hoë kwaliteit gewaarborgde werk.

Renew My Car bied vir die entoesiastiese entrepreneur ‘n opwindende geleentheid om ‘n eie besigheid te besit. Kontak hulle gerus vir besigheidsgeleenthede, of vir meer inligting.

henk@renewmycar.com
Kontaknommer:011 466 0511
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site