By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Rieks Towing

Rieks Towing se Hoofkantoor in Pretoria-Noord dien as ‘n Landwye Kommunikasiesentrum wat uitstekende kliënt-gefokusde diens bied en deur 35 jaar ervaring gerugsteun word.  

Met ‘n verskeidenheid van dienste kan Rieks Towing enige kommersiële vervoer-verwante probleem oplos, wat hoofsaaklik die insleep en herwinning van voertuie – lokaal en oorgrens – sowel as vragherwinning, berging en regpak, asook ‘n volledige spektrum vervoer-oplossings insluit. Hulle lewer uitstekende diens wanneer jy dit die nodigste het.

Jy kan altyd op Rieks Towing staatmaak - Rieks Towing – Exceptional service when you need it most.
Kontaknommer:012 546 0382/3
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site