By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Roadque

Roadque vervaardig Sleepwa, Karavaan, en buitelug (soos 4x4) komponente en vele meer. Wat in 1996 klein begin het, het gegroei tot ‘n hele fabriek hier in Silverton, Pretoria.

Roadque se uitgangspunt is om alles wat nodig is om ‘n sleepwa of karavaan te vervaardig, hier in Suid Afrika te maak! Verder konsentreer hulle ook om ander komponente, wat nie by die normale buitelugwinkel te koop is nie, te bou.

Hulle vervaardig meestal al die produkte self op die perseel en beperk die invoere tot goedkoper items van die Ooste. Al hulle produkte kan hier gediens word en onderdele is vrylik beskikbaar vir herstelwerk.

Roadque – binnekort met ‘n winkel en koffiehuis in Silverton se hoofstraat.
Kontaknommer:012 804 1967
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site