By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Rustenburg Trailer Centre

Rustenburg Trailer Centre versorg alle onderdele van alle swaardiens sleepwaens, soos remvoerings, briekdromme, koppelaars, batterye en lugkleppe. Dan ook bybehore soos bv. spieëls. Hulle is ook agente vir “BPW Axles” en JOST vyfde wiele. 

So ‘n jaar gelede het  Rustenburg Trailer Centre ook begin om onderdele op ligtediens sleepwaens te doen, soos al die asse, vere, ensovoorts en hulle is ook agente vir Burquip en Venter sleepwaens.

Hulle leuse is: “As jy dit nie het nie, kan jy dit nie verkoop nie”; daarom streef hulle om alle produkte in voorraad te hou en om dit so gou as moontlik by die kliënt te kry. Hulle weet dat as jou trok staan - kos dit jou geld.

Rustenburg Trailer Centre – goeie kwaliteit produkte teen bekostigbare pryse.
Kontaknommer:014 592 3779
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site