By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

SAC Trucks

In die Klerksdorp Industriële gebied is ‘n unieke SAC winkel wat spesialisdienste lewer vir Europese vragmotor onderdele sowel as algemene herstelwerk op meeste Bakkie handelsname.

Onder die SAC Trucks handelsnaam spesialiseer hulle in die verskaffing van generiese onderdele vir VOLVO, SCANIA, MERCEDES, MAN, DAF en as SAC Bakkie Centre doen hulle algemene herstel op bakkies sowel as “Unichip” opgraderings en Safari 4x4 “offroad” produkte.

Kwaliteit gekoppel aan produk­ en industriekennis, is so verweef in hulle kliëntediens dat persoonlike verhoudings ‘n outomatiese uitvloeisel is. SAC Trucks Klerksdorp is deel van 'n netwerk van 10 onderdele-takke landswyd wat 24uur per dag onderdele kan verskaf om aan die vervoerindustrie se hoë pas te voldoen.

SAC Klerksdorp – Your one stop shop.
Kontaknommer:018 469 9300
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site