By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Savannah Coachworks

Savannah Coachworks in Pretoria-Wes, is ‘n geakkrediteerde paneelklopper wat al in 2002 gevestig is.  Hulle bedien tevrede Suid-Afrikaanse kliënte vir die afgelope 17 jaar op alle Toyota / Ford/ Mazda/ Kia/ Nissan / Renault/ Opel/ Datsun/ Honda/ TATA/ Chev en Suzuki modelle. 

Die herstelsentrum beskik oor gespesialiseerde toerusting om alle areas van paneelklopwerk op jou motor te hanteer.

Savannah is ‘n kliënt-georienteërde besigheid.  Alle dienste wat gelewer word, word persoonlik deur bestuur gemonitor. Verder doen hulle ook wielsporing, Lugreëling en Buffer-herstelwerk. Hulle fabrieks-opgeleide vakmanne kan alles hanteer - van klein duikies en skrape tot groot strukturele herstelwerk. 

Dan het hulle ook ‘n volledige opleidingsentrum op die perseel.

Savannah Coachworks – topklas, vinnige en deeglike diens.
Kontaknommer:012 327 7560
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site