By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Settler City Toyota

Settler City Toyota in Beaufort Straat, Grahamstad, bedien kliënte in die Oos-Kaap en dwarsoor die land. 

Die bekwame bestuurspan en personeel is gefokus daarop om uitmuntende diens aan al hul kliënte te lewer. Hulle sal jou behulpsaam wees met die aankope of diens van enige Toyota voertuig, sowel as die lewering van onderdele. Hulle Automark koop en verkoop gewaarborgde gebruikte motors van enige vervaardiger.

Hier by Settler City Toyota, is professionele diens ’n waarborg met die nuutste tegnolgie in die werkswinkel beskikbaar. Hulle verkoopsproses is vaartbelyn gemaak om alle kliënte tyd en geld te spaar.

By Settler City Toyota kry jy 
uitstekende diens, vriendelikheid, deeglikheid en kwaliteit – of jy net die Shell vulstasie gebruik en of jy by hulle Freezeman inval vir bevrore goedere. 

Settler City Toyota – voertuie wat vertrou kan word.
Kontaknommer:046 622 7017
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site