By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Silverton Enjinverkoeling-spesialiste

Silverton enjinverkoeling-spesialiste is al in 1948 begin en hulle lewer volronde diens betreffende alle motorverkoelingsisteme.

Hulle herstel verkoelers, tussenkoelers en olieverkoelers. Silverton verkoop ook nuwe verkoelers, kondensators en enjinwaaiers. Verder kan hulle ook verkoelers volgens kliëntvoorskrifte bou. Diagnoses op verkoelingsisteme word natuurlik ook gedoen.

Met deeglik opgeleide tegnici en die feit dat hulle net oorspronklike vervaardiger produkte aanwend, beteken uiters professionele diens en gemoedsrus vir die kliënt.

Silverton – 60 jaar se ondervinding in dié spesialisbedryf met etiese behandeling van kliënte altyd op die voorpunt.
Kontaknommer:011 879 6000
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site