By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Socrates Supa Quick

In 1938 het ‘n Griek met die van Socrates, ossewawiele se vellings vervang op die einste perseel in Middelburg, wat vandag bekend staan as Socrates Supa Quick.

Vandag is daar gevorder na die verkoop van alle grotes bande, skokbrekers, remme, batterye, uitlaatstelsels en dan doen hulle ook algemene onderstel-herstelwerk.

Met ‘n besigheid wat al soveel jare in die dorp is, kan kliënte verseker wees van eerlike, volgehoue goeie diens, ten alle tye.

Socrates Supa Quick – puik professionele diens met produkte van hoë standaard.
Kontaknommer:013 282 4767
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site