By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sparkling Auto Care Centre

Sparkling Auto Care Centre Menlyn in Menlyn Retail Park lewer ‘n geïntegreerde diens aan die motor-eienaar, naamlik ‘n motorwassery, enjin- en onderstel stoomskoonmaak en “Valet” diens. 

Hulle het ‘n volledig toegeruste werkswinkel wat kosmetiese herstelwerk soos skrape en duike plus spuitverf- en poleerwerk binne een dag afhandel. 

Klante geniet koffie en verversings terwyl hulle wag. Kwotasies word voorsien terwyl jou motor gewas word. 

Sparkling Auto Care Menlyn bied puik gehalte diens, vir ‘n blinker en skoner motor as ooit tevore. En vele ander dienste onder een dak wat nêrens anders beskikbaar is nie. 

Sparkling Auto Care Menlyn is enig in sy soort.  
Kontaknommer:012 348 4228
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site