By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Star Nissan

Star Nissan op Vereeniging verkoop nuwe en gebruikte Nissan en Datsun voertuie en onderdele. 

Star Nissan streef daarna om die beste handelaar op die mark te wees, en tevrede kliënte is hulle top prioriteit. 

Star Nissan toekennings sluit in:  huidige  Algehele Nissan handelaar van die jaar en huidige Nissan Groep van die jaar asook 7 keer Wesbank Nissan handelaar van die jaar. 
Kontaknommer:016 450 3700
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site