By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Steve’s Auto Clinic Oosrand

Steve’s Auto Clinic Oosrand in Boksburg lewer professionele advies en diens met deeglik opgeleide tegnici. Hulle streef na bekostigbare dienste en die vinnigste omdraaityd.

Hier doen hulle alles – insluitend Diesel prestasie opgraderings, Lugreëling-dienste en herstelwerk, Algemene dienste, onderhoud en herstelwerk aan alle voertuie, UniChip & Dyno instelling, Uitlaatstelsels en DPF verwydering.

Steve’s Auto Clinic gee vir jou ‘n landwye waarborg op hulle werk. Hulle is AA en RMI goedgekeur en kan ook op meeste na-verkope waarborgplanne werk.

Steves Auto Clinic Oosrand – Professionele sorg vir jou voertuie deur kenners op hulle gebied. Hulle doen dinge die eerste keer al reg.
Kontaknommer:011 823 3676
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site