By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Stuttaford Van Lines

Stuttaford Van Lines het al in 1857 met perdekarre in Kaapstad begin. Vandag word baie meer as perdekarre gebruik en die dienste wat hulle lewer strek baie wyd.

Dit sluit in volle verhuisingsdienste, plaaslik, nasionaal en internasionaal, met stoor-fasaliteite, asook beeldende kunste dienste, kantoortrekke, dienste om motors en troeteldiere wêreldwyd te skuif, bekostigbare dienste om studente se goed by die stad te kry waar hulle studeer, die skuif van fietse tussen stede soos vir die “Cape Town Cycle Tour” en selfs die stoor van plante, motorvoertuig-dokumente en vuurwapens. 

Hulle lewer net die beste van die beste werk en hulle ondervinding en aandag aan omvattende dienste maak hulle ‘n baie veilige keuse, veral met die omvattende vesekeringsopsies en takke landswyd.

Stuttaford Van Lines – gewaarborgde, kwaliteit dienste, met die hoogste internasionale toekennings.
Kontaknommer:011 206 1500
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site