By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Supa Quick Sabie

Die Chandler-familie bestuur en bedryf Supa Quick Sabie soos 'n goed geoliede masjien. Gerieflik geleë in die hoofstraat, bied hulle topklas diens aan elke kliënt.

Gerugsteun deur die nuutste tegnologie in die bedryf, verkoop Supa Quick Sabie alle grotes wiele, bande, skokbrekers, remme, batterye, uitlaatstelsels en hulle doen ook algemene onderstel herstelwerk indien nodig.

Met ‘n besigheid wat al sedert 2001 in die dorp is, kan kliënte verseker wees van eerlike, volgehoue goeie diens, ten alle tye. Vriendelik en vinnig, met 24 uur bystand.

Supa Quick Sabie – puik professionele diens met topklas produkte om jou rit veilig te hou.
Kontaknommer:013 764 2111 / 2221
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site