By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Supa Quick in Namibië

Die eerste Supa Quick in Namibië was Supa Quick Windhoek, wat sedert 1994 al hulle diens aan Windhoek se gemeenskap lewer.

Hulle diens sluit in die verkoop, regmaak, waarborg en montering van buitebande, 
die instel van wielsporing, 
die montering en regmaak van uitlaatstelsels, 
die verskaffing van motorbatterye met ‘n 25 maande waarborg, 
die montering van skokbrekers, 
vervanging van remskoene 
en die sny van remdromme.

Supa Quick Windhoek se ligging, die hoeveelheid parkering en die feit dat hulle rolstoelvriendelik is, dui duidelik aan dat hulle professionele en vriendelike diens daardie stappie verder neem.

Supa Quick Windhoek – net die beste produkte teen bekostigbare pryse.
Adres:TalStraat 9, Ausspannplatz
Kontaknommer:092 6461 240 741
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site