By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

TFN

TFN staan vir “Truck Fuel Network” en hulle is een van die grootste onafhanklike op-die-pad brandstofhervulling-netwerke in Suid-Afrika.

Met ‘n netwerk van meer as 111 depots regoor Suid-Afrika sowel as oorgrens, maak hulle ook seker dat kliënte altyd die beste pryse en volume afslag ontvang vir hulle ondersteuning. 

Met Meer as 45 000 transaksies per maand en volumes van meer as 184 miljoen liter oor die afgelope 12 maande, kan kliënte verseker wees – hulle weet wat hulle doen.

Met ‘n 24-uur inbelsentrum, ‘n gerekenariseerde bestuurstelsel, kompiterende markpryse, promosies, volume kortings en innoverende nuwe produkte, is hulle defnitiewe markleiers in die veld.

TFN – ‘n alles-in-een oplossing vir die vervoerbedryf.
Kontaknommer:011 394 4199
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site