By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

TWK Toyota Piet Retief

TWK Toyota Piet Retief is in die hoofstraat aan die Pongola kant en is sedert 1986 al die trotse Toyota handelaar in die omgewing. Hier kry jy net uitstekende diens, vriendelikheid, deeglikheid en kwaliteit.

Hier by TWK Toyota Piet Retief, is professionele diens ’n waarborg met die nuutste tegnolgie beskikbaar. Gerugsteun deur TWK is die beskikbaarheid van onderdele ook nooit ’n probleem nie. Hulle het die verkoopsproses vaartbelyn gemaak om alle kliënte tyd en geld te spaar.

Al die gebruikte voertuie is van die beste gehalte en besit die Automark waarborg. Dit beteken voertuie is gerugsteun deur Toyota en dat ten volle opgeleide professionele personeel toegesien het dat die voertuig elke Automark toets geslaag het.

TWK Toyota Piet Retief – voertuie wat vertrou kan word.
Adres:Piet Retief
Kontaknommer:017 826 2314
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site