By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tractor Giants

Tractor Giants in Pretoria-Noord is jou plek as jy op soek is na nuwe trekkers of betroubare gebruikte trekkers. Dit is hulle doel om die grootste vloervoorraad te hê, ten alle tye.  

Massey Ferguson, Ford, Landini, John Deere, Feeler, Kubota, of Tafe - om net 'n paar te noem. Buiten die koop, herstel, restourasie en verkoop van gebruikte trekkers, verskaf hulle ook nuwe plaasimplemente, vervoerdienste (binnelands en uitvoer) sowel as onderdele en bande.

Tractor Giants se dinamiese werkswinkel is gereed en sien kans vir enige taak. Met goed gekwalifiseerde personeel is die werk hier altyd van top gehalte.

Met die wye verskeidenheid keuses van trekkers en implemente en die feit dat hulle in enige area kan aflewer, hoef jy nie verder te soek nie. 

Tractor Giants – die boer se keuse as dit kom by boerdery.
Kontaknommer:012 520 5010
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site