By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Transcommercial

Transcommercial is die heel eerste interaktiewe webwerf vir die vervoerbedryf in Suid-Afrika. 

Die vervoerbedryf het sy probleme,
soos ‘n trok wat gaan staan. Nou’s daar egter oplossings beskikbaar deur die Transcommercial webwerf:
Stuur kitsversoeke aan alle diensverskaffers vir jou onmiddelike behoeftes
Versoek onmiddellike bystand;
Vind ‘n wye verskeidenheid dienste in die bedryf;
Voeg jou maatskappyprofiel by vir beter blootstelling;
Vind 'n trok of vrag wat gedeel kan word om kostes te bespaar;
‘n Kalender van alle opkomende veilings en gebeure in die industrie

Transcommercial is  ‘n eenstop databasis vir die vervoerbedryf ~ maklik en gebruikersvriendelik. 
Kontaknommer:072 226 5886
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site