By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Triple S Paneelkloppers

Mulderstraat 58 in Bronkhorstspruit is die tuiste van Triple S Paneel-kloppers. Sedert 1989 is Mnr Schalk Burger die eienaar en lewer uitmuntende werk op alle soorte motors. Geen taak is te groot of te klein nie. 

Met kliëntediens die eerste prioriteit lewer hulle kwaliteit paneelklop- en spuitverfdienste. Alle personeel is deeglik opgelei en kenners op hulle onderskeie vakgebiede. 

Triple-S streef daarna om net die beste te wees en hulle lang diensrekord en tevrede kliënte dui daarop dat hulle dit regkry. As jy in die Bronkhortsspruit omgewing op soek is na ‘n betroubare paneelklopper – Triple-S – net die beste is goed genoeg. 

Hulle lewer nie net in Bronkhorstspruit ‘n diens nie, hulle dek alle areas.

Mulderstraat 58, Bronkhorstspruit

Adres:Bronkhorstspruit
Kontaknommer:013 932 0168
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site