By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tyre Plus Rustenburg

Tyre Plus Rustenburg, gerieflik geleë in die luukse Greystone Crossing, spog met 50 jaar ervaring in die instandhouding- en buitebandbedryf.

Met hoogs opgeleide personeel, almal kundiges op hulle eie gebiede, lewer hulle vinnige en betroubare diens. Hulle spesialiseer in onder andere ’n volledige reeks bande, passings, motordienste en suspensiekomponente.

Die belangrikste ding wat hulle aanbied, is gemoedsrus, wetende dat jou motor en jou lewe in bekwame, professionele hande is.

In hierdie moderne, skoon werksomgewing lewer hulle uitstekende diens en gee professionele advies.

Tyre Plus Rustenburg – goeie waarde vir geld met die nuutste tegnologie.
Kontaknommer:010 595 7609 / 082 048 7113
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site