By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tyremart Piet Retief

Tyremart Piet Retief is jou plek vir bande en wiele. Hulle hou alle bekende name in voorraad en doen die passing, balansering, belyning en alles wat jy nodig het. 

Hulle is trots op hulle klem op detail, veral die kliënt se spesifieke behoeftes. Hulle gaan selfs sover om uit te vind wat jou spesifieke bestuurstyl is en dan sal hulle die regte band vir jou aanbeveel. 

Tyremart voorsien al die bekende en beste handelsname; daarom sal hulle juis vir jou ‘n objektiewe en eerlike aanbeveling kan gee. Hulle span werktuigkundiges is uiters professioneel en baie deeglik opgelei. 

Tyremart Piet Retief gebruik ook net die nuutste en beste tegnologie om jou motor seepglad te laat ry. Tyremart – met “Smart Choice” dra hulle jou belange met trots op hulle hande.
Adres:Piet Retief
Kontaknommer:082 774 2376 (24 uur)
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site