By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tyremart Rossburgh

Tyremart Rossburgh is jou plek vir bande en wiele. Hulle hou alle bekende name in voorraad en doen die passing, balansering, belyning en alles wat jy nodig het. 

Hulle is trots op hul klem op detail, veral die kliënt se spesifieke behoeftes, en gaan selfs sover om uit te vind wat jou spesifieke bestuurstyl is, om sodoende vir jou die regte band aan te beveel.  

Tyremart voorsien al die bekende en beste handelsname; daarom sal hulle juis vir jou ‘n objektiewe en eerlike aanbeveling kan gee. Hulle span werktuigkundiges is uiters professioneel en baie deeglik opgelei. 

Tyremart Rossburgh gebruik ook net die nuutste en beste tegnologie om jou motor seepglad te laat ry. 

Tyremart – met “Smart Choice” dra hulle jou belange met trots op die hart.
Adres:Rossburgh
Kontaknommer:031 465 1351
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site