By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

VR Diesel & Turbo

VR Diesel & Turbo is ‘n markleier in hul bedryf. Hulle spesialiseer in diesel-brandstofinspuitings en die herbou en verkoop van turbo-aanjaers. 

VR Diesel & Turbo bied ‘n alles in een diens in terme van dieselbrandstof inspuitingsisteme in voertuie en is die grootste kombinasie brandstofinspuiting en turbo-aanjaer werkswinkel in Mpumalanga.

Hulle verskaf nuwe en ruil-eenhede en doen ook voertuig-diagnoses, dienste en ligte herstelwerk. Toegang tot meer as 200 miljoen rand se voorraad stel VR in staat om kliënte so spoedig moontlik te help.

Met ‘n kliëntebasis wat strek van Saldanha-baai tot Richardsbaai en van Port Elizabeth tot Musina, is VR Diesel & Turbo toegewyd tot uitstekende dienslewering aan die landbou-, grondverskuiwing- en motorbedrywe.

VR Diesel & Turbo – Top kwaliteit diens en uiters hoë gehalte produkte teen die beste prys moontlik, gerugsteun deur meer as twintig jaar se ondervinding.  

Kontaknommer:013 246 1003
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site