By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Van Rensburg Engineering

Van Rensburg Engineering in Olifantsfontein is ‘n ten volle toegeruste motor-ingenieurswerk en herbousentrum vir alle diesel- en petrol-enjins. Daarby verrig hulle vlootbestuur en instandhouding op alle ligte en swaar voertuie.

Van Rensburg Engineering bied mededingende pryse by hulle goed toegeruste ligte en swaarvoertuig-dienssentrum.

Hulle het ‘n uitstekende diensrekord van sewe-en-dertig jaar in die bedryf, betroubare werknemers en ‘n eienaar wat persoonlike aandag aan elke taak gee.
Kontaknommer:011 316 1067
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site