By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Walkers Midas

Van jou aankoms op Upington verwelkom die Walkers Midas groep jou met die tradisionele warm gasvryheid waarvoor die Kalahari en sy mense in Upington so bekend is. 

Wat begin het as 'n klein motorwerkswinkel deur Ernie Walker in 1957, het deur harde werk en vinnige, eerlike diens gegroei tot 'n uitgebreide besigheid met belange in die skroot, -motorhandel en staal en konstruksiebedryf.

Die Walkergroep bestuur ook 4x4 Megaworld.

Die bestuur en personeel poog altyd om aan alle navrae en behoeftes van kliënte te voldoen. As hulle iets nie het nie, kry hulle dit vining!
Kontaknommer:054 337 5200
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site