By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Wilco Transport

Vervoerbemarking en goeie diens vorm die ruggraat van Wilco Transport in Joubertina. Hulle lewer vervoerdienste aan boere, kooperasies en fabrieke landwyd met hulle eie vloot of toegewyde subkontrakteurs.

Wilco Transport se vragte is altyd betyds - met die nodige verskering en permitte soos wetlik voorgeskryf of volgens die kliënt se spesifikasies. 

Met Wilco kan kliënte kommervrye vervoer van hulle produkte verwag. 

Wilco Transport – Persoonlike diens - 24uur kommunikasie en ‘n sterk gemeenskapsbetrokkenheid.
Kontaknommer:042 273 2487
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site