By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Zibo Automotive

Zibo Automotive verskaf net die beste werk op Landbou-masjienerie soos John Deere, Mercedes, ADE, Ford, Mynboutoerusting en swaar grondverskuiwingsmasjinerie sowel as kommersiële- en passasiers-masjinerie en vliegtuigmasjinerie. 

Die meganiese werkswinkel spog met die beste toerusting soos ’n Rottler Höning masjien vir silinderblokke; ‘n Berco Conrod Masjien; ‘n AMC Schou K 2000 vir Kruk-asse en ‘n Serdi Masjien vir silinderkoppe. 

Zibo Automotive in Windhoek – net die beste!
Kontaknommer:+264 (0)61 228 491
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site