By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Biolink en Study-Hub

Biolink is besig om die persepsie van Aandag Afleibaarheidsindroom heeltemal te verander. Wat in 2008 in Bloemfontein begin het, is vandag al byna ‘n landwye netwerk.

Biolink doen aandagsopleiding deur van unieke EEG tegnologie, wat deur hul oorsese vennote ontwikkel is, gebruik te maak. Met Study-HUB word die leemtes wat daar bestaan in terme van studiemetodes en die implementering daarvan, saam met ander faktore soos leesvaardigheid aangespreek, sodat skoliere onafhanklike leerders
kan word. 

Biolink was ook deel van ‘n span wat ‘n unieke aandagtoets ontwikkel het saam met NWU. Hulle doen deurlopende navorsing om te verseker dat hulle werklike oplossings kan bied.

Biolink en Study-Hub – defnitiewe, doelgerigte en werklike oplossings vir die daaglikse stryd met skoolwerk.





Kontaknommer:082 570 6024
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site