By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bybelgenootskap

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, is 'n lid van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe - 'n familie van ongeveer 146 Bybelgenootskappe wat in meer as 200 lande en gebiede werksaam is.

Sedert 1820 is die taak van die Bybelgenootskap om bekostigbare Bybels te voorsien. Die Bybelgenootskap is verantwoordelik vir die vertaling, produksie en verspreiding van Bybels in al 11 amptelike tale van Suid-Afrika.

Dit bring mee dat die BSA gedrukte Bybels in verskillende formate beskikbaar stel, wat Sakbybels, Grootdrukbybels, Oudio, Braille, Selfoon, en e-bybels insluit.

Die Bybelgenootskap is die enigste organisasie in die land wat die volledige Bybel in ons inheemse tale vertaal, produseer en versprei.
Kontaknommer:021 910 8777
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site