By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

CTU Training Solutions

CTU Training Solutions het sy deure in 1987 oopgemaak en lei tot vandag toe net professionele kundiges op.

CTU bied:
• Leerlingskappe en internskappe;
• Nasionale Kwalifikasies, Hoër Sertifikate en Diplomas;
• Voltydse en deeltydse studies;
• twee innames per jaar in Februarie en Julie;
• Volle kwalifikasies met deeltydse en selfstudie-opsies en
• Meer as 900 kortkursusse gedurende dag-, aand- en saterdagklasse.

CTU is volledig geakkrediteer deur die MICT Seta, en bied jou dus die geleentheid tot loopbaansukses.
Kontaknommer:SMS “Ontbytsake” to 41721
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site