By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cabin Crew Academy

Sien die wêreld en word betaal. Of jy die wêreld vol wil vlieg of op ‘n luukse boot wil vaar, Cabin Crew Academy kan jou oplei om jou droom te bewaarheid.          
                         
Stel jy in ‘n korttermyn-avontuur verlang of ‘n loopbaan in toerisme, Cabin Crew Academy het opsies om jou behoeftes te pas. Hulle weet dat ‘n goeie kombinasie van klaskamer en praktiese opleiding sowel as ekskursies waar studente al die elemente van toerisme persoonlik ervaar, die beste resultate lewer.   

Hulle bied ‘n verskeidenheid studie-opsies en kombinasies aan om elkeen se omstandighede en sak te pas. 

Geakrediteerde kursusse sluit in Kajuitbemanning; Seeman; Toerisme; en Reis- en Toerismebestuur.

Kampuslewe hier is opwindend en bevat goeie kombinasies van ontspanning en harde werk. Om tyd optimaal te benut, bied hulle bykomende dienste aan wat bestuurslisensies, afrondingskursusse en paspoorte insluit. 

Besoek hulle webwerf vir meer inligting by of cabincrewacademy.co.za.
Kontaknommer:065 546 8620
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site