By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Centurion Swimming & Aqua Centre

Centurion Swimming & Aqua Centre bied alles as dit kom by swem. By hulle “learn to swim” sentrum in Lenchen, bied hulle Waterveiligheidsklasse vir Babas vanaf 6 maande en Mamma swem saam met baba. Dan word daar beweeg na die intermediêre swembad vir klasse van 3 jaar oud tot volwassenes. Hier doen hule ook Aqua-Aerobiese klasse en spesiale klasse vir persone met spesiale behoeftes.

The centre also provides a transport service to all the nursery- and primary schools in the Centuion area, where the centre transports them to their "Learn to Swim" centre or to Planet Fitness, after school. After the "Learn to Swim" phase they move to the 25 meter Planet Fitness pool, where style development is done. Those choosing swimming as a competitive sport will join their Club Swimming, where they are registered with Tuks as their club and NTS as the province.

In 2016 het Centurion Swimming & Aqua Centre ‘n tweede “Learn-to-Swim” Sentrum in Midstream Ridge oopgemaak. Hier bied hulle ook: Babaswem met mamma saam in die water. Dan gaan hulle oor na intermediêr net langsaan, beginners tot volwassenses vir stylontwikkeling. Van hier vorder hulle dan na die 25 meter onderdak verhitte swembad in Midlands, waar hulle konsentreer op stylontwikkeling en korreksie. Hiervandaan kan hulle oorgaan na kompeterende swem waar hulle dan kan kies of hulle klubswem wil doen.

Centurion Swimming & Aqua Centre – Professionele diens – van die kantoorpersoneel, dames wat die bussies bestuur, die instrukteurs reg deur tot by die assistente. 

Klasse word aangebied Maandae tot Vrydae van 7h00  tot 20h00 en Saterdae van 7h00 tot 17h00.
Kontaknommer:012 663 6035
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site