By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dale Carnegie Training

Sedert 1912 is Dale Carnegie Training besig met  die prestasieverbetering van maatskappye en individue se prestasies. Gedurende hierdie tydperk het hulle mededingend gebly in ‘n snel veranderende mark. Daar is reeds meer as 30 miljoen eksemplare van die welbekende boek "How to win friends and influence people”  verkoop. 

Dale Carnegie se kursusaanbieders, is professionele beroepslui  met praktiese besigheids ervaring.

Dale Carnegie gegradueerdes is 69% meer betrokke as die gemiddelde werknemer. Dale Carnegie is wêreldwyd sinoniem  met die wen van vriende en om mense te beïnvloed. Jou maatskappy kan 'n deel hiervan te wees.
Kontaknommer:021 850 8322
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site