By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Futurekids

Futurekids met sy hoofkantoor op Fochville en takke landwyd, voorsien ‘n elektroniese kurrikulum aan laerskole wat letterlik elke tema van elke onderwerp, van elke vak, per kwartaal en per graad dek soos voorgeskryf in die KABV. 

Daarmee saam verskaf Futurekids  volledige assesserings per vak, per kwartaal. 
Derdens verskaf Futurekids ‘n vollege ICT- Kurrikulum geïntegreer in skoolvakke waar kinders nuwe  ICT-vaardighede aanleer per jaar. 

Vierdens verskaf Futurekids  opleiding en ondersteuning aan leerkragte en tuisskole deur middel van ‘n aanlyn web-gebaseerde stelsel. 

Futurekids  bied dus ’n omvattende e-Leer produk wat die kurrikulum getrou navolg, uitbou en lekker maak! Volledige formele assessering verseker korrekte implementering en toepassing van standaarde. Sodoende word baie voorbereiding- en administrasietyd vir die onderwyser gespaar – ‘n aanwins vir elke klaskamer! 
Kontaknommer:072 120 0369
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site