By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

HEART Solutions

Sedert 2002, is HEART Solutions ‘n voorkeur SETA geakkrediteerde vaardigheidsontwikkeling-verskaffer.      

HEART Solutions gaan baie verder as ander - hulle inkorporeer die beginsels van neurowetenskap in hulle studie en opleidingsprosesse sodat mense hulle volle potensiaal kan bereik.  

HEART Solutions se “Authentic Self-Leadership”, “People-Leadership” en “Peak Performance” programme rus kursusgangers toe en bemagtig hulle om produktief te wees en waarde by te dra, deur bevoegdheid.  

Hulle uitsonderlike welstand-seminare word aangebied deur 'n multi-dissiplinêre span van professionele mense, wat daarvan hou om mense te sien uitblink in hulle verhoudings, gesondheid en finansies.     

Heart Solutions - Oplossings wat by die hart van jou behoeftes uitkom.
Kontaknommer:011 201 2239
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site