By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hedro Cube

Die Hedro Cube is die beste driedimensionele opvoedkundige instrument wat tot 20 verskillende wiskunde vorms kan bou. Dié Kubus help om driedimensionele denke by skoliere te ontwikkel. 

Die Hedro Cube is ontwikkel deur Christo du Toit, ’n Suid-Afrikaanse argitek en dit is  in 32 lande geregistreer. Met slegs twee soorte blokkies kan twintig wiskundige en geometriese vorms gebou word.
Kontaknommer:081 242 5692
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site