By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hoërskool Fichardtpark

Hoërskool Fichardtpark is die jongste Afrikaanse Hoërskool in Bloemfontein - `n Christelike Afrikaanse Hoërskool vir Seuns en Dogters.

Hier kry jy top gehalte onderwys in Afrikaans, Christelike waardes en `n hartlike Fichardtpark familie. Die gees van samehorigheid en omgee laat dié leerders uitstaan.

Hoërskool Fichardtpark is `n groot skool waar dit saak maak, maar `n klein skool waar dit jou kind raak. Hulle leef die sprankel van onderwys.
Kontaknommer:051 522 6927
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site