By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hoërskool Kroonstad

Die Hoërskool Kroonstad – beter bekend as die Blouskool – dien as kruispunt van akademiese vooruitgang, groei op landbouterrein en snykant tegniese onderwys.

Bloues is ‘n parallelmedium- en getransformeerde skool waar verskillende tale, godsdienste en kulture skouer skuur en saamwerk aan ‘n Blou-kultuur. 

Hier word jongmense die wêreld in gestuur met begrip en agting vir ander, maar steeds ‘n trots vir die eie. 

Hier word hulle mense wat hulself kan handhaaf in eendersheid maar ook in andersheid, met lewensvaardighede wat akademiese kwalifikasies onderskraag.  

Kontak: Riaan Burger 


Adres:Kroonstad
Kontaknommer:079 873 6532
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site