By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hoërskool Overkruin

Hoërskool Overkruin lê aan die voet van die Magaliesberg en hulle leuse, “Kyk Vêr,” simboliseer juis dit.  

Overkruin se hoof uitvoerproduk is uitstekende akademie met genoeg kwaliteit geleenthede, dat leerders as gebalanseerde jongmense met karakter kan ontwikkel.

‘n Uitstaande kenmerk van die skool is die binneshuise sportbaan vir aksiesportsoorte en hulle herinneringskruis - niemand hier, word ooit vergeet nie.

Hoërskool Overkruin – Terloops - die enigste skool met hulle eie bergfietsbaan teen die berg
Kontaknommer:012 567 5115/6
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site