By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

LFP Training

LFP Training Consultants in Randburg voorsien ‘n volledige diens in die opleidingsveld wat ten volle tel vir BEE-doeleindes. LFP fasiliteer leerlingskappe en die lewering daarvan aan kliënte op ‘n innoverende wyse. Kliënte kan dus die maksimum punte op hul BEE telkaart verdien, met die waarborg van alle belastingkortings.

LFP se leerlingskap-slaagsyfer van 95% verdwerg die industrie-norm van 41%. LFP is die enigste firma wat die “simuleerder-model” aanwend ~  sodoende geniet kliënte gemoedsrus wat betref BEE. 

LFP het gegroei van 89 leerders en 12 kliënte in 2013 tot 1,560 leerders en meer as 170 kliënte in 2017, en bedien elke kliënt met ‘n omvattende strategie gegrond in sy unieke behoeftes, teen die koste-effektiefste manier. 

LFP se gevorderde stelsels verleen voorrang aan kliëntbehoeftes.  Kliënte kan met absolute gemoedsrus die vername BEE-kwessie aan LFP oorlaat. 
Kontaknommer:011 791 1602
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site