By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Maragon Olympus

Doxa Deo het in 1998 die skool geregistreer wat vandag, na ’n vennootskap met Maragon Private Schools, bekend staan as Maragon Olympus. Die leuse – Ad Dei Gloriam – beteken, tot die glorie van God.

Vandag, onder die bestuur van die AdvTech groep – die tweede grootste privaatskoolgroep in Suid-Afrika - kweek hulle leiers wat in ’n impak in die toekoms sal hê. 

Maragon Olympus streef na akademiese uitmuntenheid. Hulle is leiers op tegnologiese gebied en die leerproses bly verhoudingsgedrewe. Hulle “oop deur” beleid is daar om te bly.

Die kernwaardes bly om God te ken, om mense lief te hê en om die toekoms te beinvloed.

Maragon Olympus in Faerie Glen, Pretoria - Hulle kweek en vertroetel die leiers van more.
Kontaknommer:012 991 0756
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site