By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Morgenzon Landbou Akademie

Morgenzon Landbou Akademie is ‘n Afrikaans medium skool wat oor die volle spektrum van sy aktiwiteite Christelike waardes en beskaafde norme handhaaf.

Wat MLA uniek maak is die feit dat teorie prakties gedemonstreer en self gedoen kan word, met die al landboupraktyke wat hier op die plaas toegepas word. 

MLA bied aan leerders vier studierigtings waaruit gekies kan word, naamlik Akademies, Landbou, Tegnies & Gasvryheidstudies

Met ‘n seuns- en meisiekoshuis op die perseel bou die skool vollledig afgeronde jong volwassenes met gebalanseerde fokus op alle aspekte – akademies, kultureel en op die sportveld, wat hier selfs hengel insluit. 

Morgenzon Landbou Akademie staan by hulle leuse – Glo en oorwin. Besoek gerus hulle webblad by hsmorgenzon.co.za
Kontaknommer:017 793 3089
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site