By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pearson Institute of Higher Education

Pearson Institute of Higher Education, voorheen bekend as “Midrand Graduate Institute”, is deel van Pearson, ‘n wêreldwye studie-maatskappy. 

Pearson werk in meer as 70 lande en help mense van alle ouderdomme om meetbare vordering in hul lewens te maak, met studies.

“Pearson Institute” bied 15 voorgraadse en 4 nagraadse kwalifikasies, oor drie fakulteite - Geesteswetenskappe, Handel & Regte en Toegepaste Wetenskappe. 

Hulle het 12 kampusse, regoor die land.

“Pearson Institute of Higher Education” - mik om wêreldwyse gegradueerdes te ontwikkel, deur toegang tot hoë gehalte onderwys.
Kontaknommer:011 690 1700
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site