By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

PowerPro

PowerPro op Nigel lewer opleidings-dienste in die Kraglynbedryf sowel as in konstruksie, fabrieke en mynbou. 
 
PowerPro bied tans die enigste privaat Vaktoetssentrum om ‘n ‘Electrical Lines Mechanic’ op te lei en van ‘n vaktoets kwalifikasie te voorsien. 

By sy gevorderde opleidingsentrum lewer PowerPro ook Eerstehulp, Brand-bestryding, Werk op hoogte, Steier en Generiese Opleiding in verwante velde.

Powerpro bied geakrediteerde opleiding op die perseel van kliënte aan.  

En Nambiti Lodge, lid van dieselfde groep, bied gemeubileerde verblyf aan PowerPro studente en almal in die omgewing. 
Kontaknommer:011 739 4200
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site