By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Powered Flight

Powered Flight by Wonderboom Lughawe in Pretoria bied ’n omvattende verskeidenheid helikopter-huurvlugte aan, en voorsien vliegopleiding aan voornemende helikoptervlieëniers.

Powered Flight beskik oor die langste ononderbroke rekord van helikopter-vliegopleiding by Wonderboom Lughawe. Hulle verrig huurvlugte vir onder meer bruilofte, sekuriteit, landmeting, korporatiewe reise, fotosessies en film-opnames. 

Powered Flight is deur die Departement van Vervoer en die Burgerlugvaart-owerheid gemagtig om ‘n diens te verskaf met betrekking tot wildvang en wildtelling en -sensus. 

Hulle helikopter plesierritte is ’n gewilde attraksie by enige funksie of gebeurtenis. 
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site