By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Qualitas Training

Qualitas Training, voorheen bekend as PGH Training, doen al sedert 2002 hoogstaande opleiding van ambagsmanne, in Selby, Johannesburg. 

Hulle opleiding strek oor verskeie ambagte en sluit diesel- en petrol werktuigkundiges, sweis-, elektries- en motorelektrisiëns in.

Qualitas Training – Hulle pryse is beslis markverwant en hulle is persoonlik betrokke by elke student om te sorg dat hulle bo uitkom, gereed om ’n eie besigheid te begin. 
Kontaknommer:011 493 6556
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site