By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Reddam House

Reddam House bied 'n wêreldbekende opvoedkundige etos met uitnemendheid in elke aspek van sy akademiese programme, wat top IEB resultate vir sy studente verseker. 

Verder bied hulle 'n wye verskeidenheid akademiese, kulturele en sportaktiwiteite op alle kampusse.  

Reddam House Somerset spog met ‘n moderne infrastruktuur en fasiliteite, en met sy veilige, ontspanne, selfgedissiplineerde omgewing, koester Reddam House Somerset individualiteit, talent, en selfversekering.
Kontaknommer:010 060 4230
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site