By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

SAMREC

SAMREC is ’n raadgewende gesondheids-, veiligheids- en opleidingsmaatskappy wat besighede help om 100% aan wetlike vereistes te voldoen. Hulle verbeter produktiwiteit en hef personeel op met ter plaatse opleiding ingesluit in een maandelikse fooi.

SAMREC voer ook voldoeningsoudits uit, help met implementering van ISO nakoming, WCA en ongeluksondersoeke en het 'n top-geakkrediteerde opleidingsakademie.

Al hulle konsultante is SACPCMP geregistreer, wat beteken dat hulle die regskwalifikasies het om op konstruksieterreine te werk. Samrec het die ervaring en is toegerus om groot organisasies en myne, asook klein besighede te hanteer. Hulle verstaan dat almal se behoeftes nie dieselfde is nie.

SAMREC verstaan die koste en spanning wat geassosieer word met die bestuur van 'n besigheid en struktureer hulle dienste en pryse om by jou maatskappy aan te pas, sonder om in te boet op die kwaliteit van diens wat jy ontvang.
Kontaknommer:082 800 6377
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site